Entries by Theo Vorster

Vier groot toekomstige veranderlikes

Beleggingsprestasie tot einde Mei 2015 As ek terugkyk na Mei 2015 was dit nie ’n goeie maand vir beleggers nie. Die JSE het met sowat 4% gedaal gedurende die maand, terwyl ’n gebalanseerde portefeulje met tussen 2.5% en 3.0% gedaal het. Amper alle bateklasse se opbrengs was negatief in Mei. As mens egter kyk na […]

Gee jou finansiële welvaart ’n hupstoot

Beleggingsprestasie tot einde April 2015   Vier kits-stappe om jou finansiële welvaart ’n hupstoot te gee Hoewel my ervaring van kitsdiëte maar redelik beroerd is, dink ek tog daar is ’n paar kits-stappe wat onmiddellik ’n verskil aan jou finansiële posisie kan maak. Hierdie vier punte gaan jou vyf minute neem, maar kan ’n groot bydrae tot […]

Beleggingsprestasie tot einde Maart 2015

Beleggingsprestasie tot einde Maart 2015 Soos verwag het die groei in markte begin afplat. Die afgelope 12 maande het die JSE Algehele Indeks vir die belegger ’n opbrengs van 12,53% gelewer – dit is toevallig in lyn met die langtermyn gemiddelde groei en steeds beduidend bo die huidige inflasiekoers van 3,9%. Ek bly egter van […]

Warren Buffett se jaarlikse nuusbrief

Warren Buffett se jaarlikse nuusbrief Oor die naweek het Warren Buffett se jaarlikse nuusbrief aan beleggers verskyn. Ek beskou hierdie nuusbrief as ’n moet lees, veral wat die beginsels en lesse daarin vervat, betref. As agtergrond, staan die volgende sin in die brief nogal uit: “Through dumb luck, Charlie [sy vennoot] and I were born […]

Beleggingsprestasie tot einde Januarie 2015

Beleggingsprestasie tot einde Januarie 2015 Veral die effektemark het baie sterk presteer die afgelope drie maande met ’n totale opbrengs van 7,35% soos markte die laer inflasie verwagtinge begin inprys en kans op ’n rentekoers verhoging begin negeer. Ek hou steeds by my waarskuwing dat beleggers nie die groei van die afgelope 12 maande, vyf […]

Beleggingsprestasie tot einde Desember 2014

Die JSE aandelemark het die afgelope 12 maande ’n opbrengs gelewer van net minder as 11%. Die syfer dui aan dat die mark wel inflasie goed uitpresteer het, alhoewel die groei heelwat minder is as die gemiddelde vyf- en 10-jaar syfers. Ek dink dit is baie gesond, markte kan eenvoudig nie in ’n reguit lyn opwaarts […]

Geseënde Kersfees

Beleggingsprestasie tot einde November 2014 Vir beleggers was die afgelope 12 maande tot einde November 2014 steeds ’n uitstekende periode. Groeibates het inflasie se 5,9% verarming met gemak geklop, soos uit die syfers duidelik blyk. Ek hou steeds by die punt dat die mark relatief duur is en dat ons een of ader tyd ’n […]

Markoorsig: Oktober 2014

Familiebesighede word soms onderskat Die Economist tydskrif het ’n baie insiggewende artikel gepubliseer oor familiebesighede en waarom familiebesighede suksesvol is. Die verwagting 50 jaar gelede was dat familiebesighede (die definisie wat hulle gebruik is dat die familie meer as 18% van die aandele moet besit en ook die reg moet hê om die uitvoerende hoof te […]

Markoorsig: September 2014

Hoe om ’n hoë risiko beleggingsfoefie uit te ken Daar is nie ’n eenvoudige reël om ’n hoë risiko beleggingsfoefie te onderskei van ’n wettige belegging nie. Die nagevolge daarvan om in só ’n skema gevang te word, is nie net vernederend nie, maar jy verloor gewoonlik meer as die beloofde opbrengs – jy verloor […]

Japie Grobler

Boer en President: Agrisektor-forum Theo se gas is Japie Grobler, vooraanstaande boer. Hy is reeds vir dekades ’n leidende figuur in georganiseerde landbou in Suid-Afrika. Die gesprek begin by Japie se besluit om eers sy regsgraad te voltooi alvorens hy saam met sy pa begin boer. Hy gee sy opinie oor wat nodig is vir ’n pa en […]