Entries by Theo Vorster

Dr. Japie van Zyl

Mededirekteur verantwoordelik vir strategie en projekformulering by Nasa se Jet Propulsion Laboratory Die uitdaging van ’n onderhoud met iemand soos dr. Japie van Zyl, mededirekteur van Nasa se Jet Propulsion Laboratory (JPL), is om te besluit wat om in die redigeringsproses uit te laat. Jy voel asof jy iemand iets waardevols ontneem as jy iets […]

Kevin Wood

Een glas bier het sy lewe verander Kevin Wood het ná 20 jaar in ’n suksesvolle werk besluit om ’n veld waarvan hy baie min weet, te betree – en dit het alles met ’n glas bier begin. Wood en sy vrou, Philippa, het in Oktober 2007 besluit om ’n lang reis deur Afrika aan […]