‘Sakegesprek met Theo Vorster’ is ‘n aktualiteitsprogram, waar gesprekke met uitgesoekte kenners oor politieke en ekonomiese gebeure en marktendense vir kykers kerninligting deurgee wat hulle finansiële-, sake- of beleggingsbesluite kan beïnvloed. ‘n Segment gefokus net op fondse sal ook waardevolle beleggingsmetodiek verduidelik.

Elke Woensdagaand, om 21:00, op kykNET

Fondsbestuurders

PPS Investments se Andriette Theron gesels met ons oor hulle Equity Fonds en benadering tot die bestuur van fondse.

Allan Gray se Pieter Koornhof gesels met ons oor die Allan Gray Gebalanseerde Fonds.

Coronation Fund Managers se Pieter Koekemoer gesels met Theo oor die Coronation Capital Plus Fonds.

PPS Investments se Andriette Theron vertel ons oor PPS se Moderate Fonds van Fondse.

Allan Gray se Pieter Koornhof vertel ons meer van die Allan Gray Stabiele Fonds.

 

Credo se Deon Gouws vertel ons meer van die CREDO Global Equity Fonds.

 

Coronation se Pieter Koekemoer gesels oor die Coronation Global Capital Plus Feeder Fonds.

PPS Investments se Andriette Theron vertel ons meer oor "Balanced Fund of Funds".

 

Momentum Investments se Jako de Jager vertel ons meer van die "Future Trends" Fonds.

 

Allan Gray se Pieter Koornhof gesels oor die Allan Gray Aandele Fonds.

Momentum Investments se Ian Scott vertel ons meer oor hul Income Plus Fonds.

 

Andriette Theron van PPS Investments gesels oor die PPS Global Balanced Fund of Funds.

 

Momentum Investments se Ian Scott gesels oor hul Flexible Income Fund.

Sakegesprekwenke

Hoe kies mens ‘n fonds?

Mede-Stigter en Uitvoerende Hoof van Galileo Capital en aanbieder van Sakegesprek, Theo Vorster, deel sy mening oor hoe om ‘n beleggingsfonds of ‘n fonds-bestuurder te kies.

Loop lig vir Ponzi- en Piramideskemas

Sakegesprek se Theo Vorster deel wat hy sien as die twee groot oranje ligte wat beleggers hoort te waarsku dat die beleggingskema wat hulle oorweeg moontlik dalk ‘n ponzi- of piramideskema kan wees.